)

Hoër Jongenskool Paarl HJS Azoteq BPL 2019

JP Duminy, Michael Papenfus (HJS se krieketkaptein), Jody Martins en Martin van Jaarsveld.

HJS het vanjaar weer ’n geslaagde Azoteq BPL (Boishaai Premierliga) aangebied. Nie minder nie as 130 HJS-krieketspelers van alle ouderdomsgroepe het in tien spanne meegeding om die gesogte trofee, wat vanjaar deur die Bandits gewen is.

Met die afskop van die Azoteq BPL vroeër die week in die stadsaal, was die legendariese JP Duminy, Martin van Jaarsveld en Jody Martins die gassprekers.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal