)

Hoërskool Brackenfell lewer nog ‘n wenner op: Cheslin Kolbe

Schools That Rock publiseer kort berigte van ‘n aantal oud-leerders van skole  op ons Facebook en Webtuiste.

Hoërskool Brackenfell van Kaapstad, is bekend daarvoor dat talle oud-leerders, na skool, hul merk in die lewe maak!

Cheslin Kolbe, Springbok rugbyspeler, is in Kaapstad gebore en het sy skoolloopbaan aan Hoërskool Brackenfell deurloop. Hy het die Westelike Provinsie op jeugvlak verteenwoordig – van O.16 Grand Khomo in 2009 tot O.21 Provinsiale Kampioenskappe. Tussen 2012 en 2017 het hy ook vir die Suid-Afrikaanse Sewes gespeel. In 2013 was hy deel van die span wat aan die 2013 Sewes Rugby Wêreldbeker deelgeneem het.

In Oktober 2014 was Cheslin deel van die Westelike Provinsie span wat die Curriebeker teen die Lions met 19 – 16 gewen het.

Cheslin het ook ‘n draai gemaak in Frankryk waar hy die Top 14 Toulouse verteenwoordig het in die 2017 – 2018 seisoen. Hy het sy debuut vir Suid-Afrika in 2018 teen Australia gemaak. Hy het ook nie sy span teleurgestel in sy debuut toetsseisoen nie, waar hy ‘n belangrike rol gespeel het vir die Springbokke se oorwinning van die 2019 Wêreldbeker.

Brakkies eer jou, Cheslin!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal