)

Hoërskool Durbanville lewer ‘n wenner op: Amore Bekker

Schools That Rock publiseer kort berigte oor ‘n aantal oud-leerders van skole op ons Facebook en Webtuiste.

Hoërskool  Durbanville in Kaapstad is bekend daarvoor dat talle oud-leerders, na skool, uitgestyg het in die lewe!

Amore Bekker is ‘n bekende radio persoonlikheid. Amore is in Burgersdorp gebore. Sy het grootgeword in Durbanville. Amore hwt haar laerskoolloopbaan aan Kenridge Primary School, Bellville voltooi en haar hoërskoollpbaan aan Hoërskool Durbanville. Sy het ook haar baccalaureusgraad in Drama aan die Potchefstroom Universiteit behaal.

Voordat Amore haar loopbaan as radio-omroeper begin het, het sy vir drie maande in Otautau, New Zealand gewerk as skaapskeerder!

Amore het, voordat sy by die SAUK in 2003 aangeskuit het, by Algoa FM, Goeiehoop FM, KFM en Radio Rippel gewerk. Sy is steeds werksaam by die SAUK as omroeper.

Amore het verskeie toekennings ontvang:

2007ATKV-mediaveertjie  in kategorie  Beste Afrikaanse omroeper (vir Tjailatyd).

  • 2009 ATKV-mediaveertjie  in kategorie  Beste Afrikaanse omroeper (vir Tjailatyd).
  • 2009 ATKV-mediaveertjie in die kategorie beste Afrikaanse radio onderhoud vir haar onderhoud met Emeritus Aardsbiskop Desmond Tutu.
  • 2011 ATKV-mediaveertjie in die kategorie Beste insetsel in ‘n radio-program vir haar “Bottels vir Beaufort” projek.

Amore is steeds werksaam by die SAUK as omroeper.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal