)

Hoërskool Strand Interskole Tennis vs Parel Vallei

Strand se 1ste span. Vlnr: Ané Braasch, Une Benade, Justine Matthew, Hanli Huisman, mnr. Terence Samuels (Philwest), Ruan Louw, CJ Smit, Chrisjan Van Zanten en Charl Morkel.

Die interskole tenniswedstryde tussen Parel Vallei en Hoërskool Strand het op Maandag, 3 Februarie,  plaasgevind.

Dit was ‘n baie warm middag met baie min wind. By die skoolbane het die A-spanne opwinde en kompeterende tennis opgedis en tot die einde was dit puik tennis. Strand A seuns en dogters is dan ook met baie vreugde die wenners van hierdie wedstryde. Die tellings is onderskeidelik 4-2 en 4-2.

Die B-spanne het by die klubbane gespeel en hier is ook goeie tennis gespeel, maar ongelukkig was Parel Vallei net te sterk en wen 6-0 en 5-1. Daarmee is Parel Vallei dan die wenners van die Interskole 2020.

Baie geluk aan al die spelers. Hoërskool Strand is voorwaar trots op hierdie spelers en daar word uitgesien na die 2021 tennis-interskole.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal