Agter vlnr:Ā Reynier van Rooyen,Ā ?ineĀ Ferreira, Philip Myburgh, Lloyd Landsberg (Kaptein) en Carmen Venter.
Voor vlnr:Ā Mnr M Swanepoel (Afrigter), Alouise Campher (Kapteine), Ian de Jager, Megan Terblanche, ChloĆŖ Landsberg en Mnr Louis Terblanche (BORG)
Afwesig:Ā Tinus Botes
HoĆ«rskool Outeniqua in George, se eerste muurbalspan is trots op hul pragtige drag geborg deur Mnr Louis Terblanche van R&S Communications.Ā Die Kwaggas beleef ‘n uitstekende seisoen en het die gedugte Paarl Gimnasium-span op 19 Julie met 7 – 1 kafgedraf.
Die span bedank Mnr Terblanche opreg vir die borgskap van die afgelope 3 jaar.