)

AREND AFSLAAN TENNISTOERNOOI 2020

Montagu en Strand

Op Saterdag, 25 Januarie, het die Arend Afslaan-toernooi in heerlike windstil toestande plaasgevind. Agt spanne het in twee groepe teen mekaar gekompeteer.

By die Strand- klubbane het Hoƫrskool Strand A, Bredasdorp A, Montagu en Parel Vallei sake uitgespook. Groot as die vreugde toe Strand A as die medaljewenners uit die stryd kon tree. Parel Vallei was tweede, gevolg deur Montagu en dan Bredasdorp A.

By die skoolbane het Bredasdorp B, Strand B, Strand Aces en Bellville gespeel. Bellville was die medaljewenners in hierdie kompetisie, gevolg deur Bredasdorp B, met Strand B en Strand Aces wat die derde plek deel.

Dit was ā€˜n wonderlike dag waartydens baie tennis gespeel en nuwe vriendskappe gesmee is. Daar word met groot verwagting uitgesien om die geleentheid in 2021 voort te sit.

Die tennis-ouers, die afrigters (Annelize en Charl Morkel), tennisspelers en organiseerders het as die Arend-tennisfamilie almal toegewyd gewerk om hierdie kompetisiedag suksesvol af teĀ  handel.

Philwest, die borg van die eerste tennisspanne, wat die medaljes vir die dag geborg het, word ook opreg waardeer.

V.l.n.r:Ā  Justine Mathews, Hanlie Huisman en Chrisjan Veldhuyzen van Zanten
Strand B saam met Bellville, medaljewenners van die B-afdeling
Bellville, medaljewenners van Afdeling B
Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – HoĆ«rskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. HoĆ«rskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoĆ« en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en HoĆ«rskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal