)

SA Junior Swemkampioenskappe – Hoërskool Durbanville

SA Junior Swemkampioenskappe. Hoërskool Durbanville Swemspan blink uit by SA Junior-kampioenskappe.

Durbies se swemmers het die skool se naam met trots hoog gehou tydens die Suid-Afrikaanse Junior Swemkampioenskappe, wat van 21–25 Maart 2026 in Gqeberha plaasgevind het. Die span het puik presteer en hul talent in die swembad ten toon gestel.

Uitslae

Marike Raimond (16 jaar)

  • 1500m Vryslag – 5de
  • 800m Vryslag – 7de
  • 400m Vryslag – 10de
  • 200m Vryslag – 15de
  • 200m Rugslag – 20ste

Anieka Louw (15 jaar)

  • 1500m Vryslag – 10de
  • 800m Vryslag – 16de
  • 100m Vlinderslag – 15de
  • 200m Rugslag – 20ste
  • Aflosse:
    • 4x100m Meisies Vryslag – 5de
    • 4x100m Meisies Wisselslag – 7de
    • 4x100m Gemengde Vryslag – 8ste
    • 4x100m Gemengde Wisselslag – 13de

Anja de Villiers (14 jaar)

  • 50m Vryslag – 6de
  • 200m Rugslag – 6de
  • 400m Vryslag – 16de
  • 100m Rugslag – 13de
  • 100m Vryslag – 14de
  • 50m Rugslag – 10de

Anna Horn (13 jaar)

  • 50m Borsslag – Goud
  • 100m Borsslag – Goud
  • 200m Borsslag – Goud
  • 400m Wisselslag – 8ste

Mia Jansen van Rensburg (13 jaar)

  • 200m Vlinderslag – 7de
  • 200m Vryslag – 19de
  • 100m Vryslag – 19de
  • 400m Wisselslag – 11de
  • 50m Vlinderslag – 12de
  • 100m Vlinderslag – 8ste

Jenna Joyce (13 jaar)

  • 50m Vlinderslag – 9de
  • 400m Wisselslag – 10de
  • 50m Borsslag – 11de
  • 100m Vlinderslag – 14de
  • 200m Borsslag – 14de
  • 100m Borsslag – 16de

Die Durbanville-span het met hul harde werk en deursettingsvermoë gewys dat hulle kan meeding teen die land se beste jong swemmers. ’n Spesiale vermelding aan Anna Horn wat drie goue medaljes verower het – ’n uitmuntende prestasie!

Hoërskool Durbanville is trots op elke deelnemer en sien uit na nog vele oorwinnings in die toekoms.

Lees meer uitstaande skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://durbanvillehs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal