)

Noordwes Kortbad Kampioenskappe – Hoërskool Wesvalia

Noordwes Kortbad Kampioenskappe. Tydens die afgelope naweek het die Wessies hul uithouvermoë en talent ten toon gestel tydens die Noordwes Kortbad Kampioenskappe by Lebone College in Rustenburg.

Baie geluk aan elk met julle puik tye en podiums, ons sien uit vir die swem-seisoen wat voorlê.

Juan Kasselman:

  • 2 x Goue medaljes
  • 3 x silwer medaljes
  • 5 x brons medaljes
  • Aflos: 2 x Goue medaljes en 10 x persoonlike beste tye.

Mila Fourie:

  • 2 x Goue medaljes
  • 2 x brons medaljes
  • 1 x persoonlike beste tyd

AJ Brits:

  • 1 x Silwer medalje
  • Aflos: 1 x silwer medalje
  • 1 x brons medalje
  • 12 x persoonlike beste tye

Carmen Botha:

  • 1 x Silwer medalje
  • 2 x brons medaljes
  • 1 X persoonlike beste tyd

Nicolas Greeve:

  • Aflos: 1 x silwer medalje
  • 1 x brons medalje
  • 5 x persoonlike beste tye

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal