Matrikukulant van die Jaar. Bethlehem Voortrekker Hoërskool Is baie trots op Liam-Lloyd Doman wat gekies is as een van die Top 14 kandidate vir die Matrikulant van die Jaar kompetisie.
“Ons hou styf duimvas vir die finale rondte, Liam-Loyd!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf










