Bokkieweek Natal-hokkiespan. 🎉 Baie geluk aan Mia Coetzee!
Mia het tydens die vakansie die o.14 Natal-hokkiespan met trots verteenwoordig by die jaarlikse Bokkieweek. Wat ’n ongelooflike prestasie!
Truidjies is uiters trots op jou, Mia — hou aan om jou drome na te jaag en uit te blink op én van die veld af!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










