)
Bokkieweek Natal-hokkiespan – Laerskool Truida Kestell

Bokkieweek Natal-hokkiespan. 🎉 Baie geluk aan Mia Coetzee! Mia het tydens die vakansie die o.14 Natal-hokkiespan met trots verteenwoordig by die jaarlikse Bokkieweek. Wat ’n ongelooflike prestasie! Truidjies is uiters…

Hoofleiers 2025 – Laerskool Westwood

Hoofleiers 2025. Laerskool Westwood, Boksburg het hul Hoofleiers vir 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto’s verskaf