Bokkieweek Natal-hokkiespan – Laerskool Truida Kestell
Bokkieweek Natal-hokkiespan. 🎉 Baie geluk aan Mia Coetzee! Mia het tydens die vakansie die o.14 Natal-hokkiespan met trots verteenwoordig by die jaarlikse Bokkieweek. Wat ’n ongelooflike prestasie! Truidjies is uiters…









