ATKV Redenaars. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, Lisa Botha en Suné Deacon, is onder die top tien redenaars in die Vrystaat.
Lisa en Suné is onder die top tien nadat die semi-finaal se uitslae vir voorbereide redenaars bekend gemaak is.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









