Noord-Vrystaat Bokkieweek. Vyf netbalspelers van Primêre Skool Naudeville in Welkom Karla Nell, Kara-Lee Jordaan, Giana Blignaut, Mia Vorster en Mia Best is ingesluit in die Noord-Vrystaat Bokkieweek span wat vanaf 7 tot 11 Julie 2025 in Naboomspruit gaan deelneem.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









