Noord-Vrystaat Bokkieweek – Primêre Skool Naudeville
Noord-Vrystaat Bokkieweek. Vyf netbalspelers van Primêre Skool Naudeville in Welkom Karla Nell, Kara-Lee Jordaan, Giana Blignaut, Mia Vorster en Mia Best is ingesluit in die Noord-Vrystaat Bokkieweek span wat vanaf…
Lejweleputswa netbalproewe – Primêre Skool Naudeville
Lejweleputswa netbalproewe. Drie netbalspelers van Primêre Skool Naudeville, Welkom, Kara-Lee Jordaan, Giana Blignaut en Karla Nell is gekies om aan die finale 0.13 Lejweleputswa netbalproewe deel te neem. Die proewe…
Motocross – Primêre Skool Naudeville
Motocross. Giana Blignaut, Graad 6 leerder van Primêre Skool Naudeville, het 25 Oktober aan die Mega Madalas Off Road Enduro Race in Clarens deelgeneem. Giana het uitstekend presteer en ontvang…
Motocross – Giana Blignaut presteer by Mega Mountain Madalas
Motocross. Giana Blignaut is 10 jaar oud en ‘n leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom. Giana het 28 Oktober deelgeneem aan die Mega Mountain Madalas Motocross in Clarens. Dit…











