)
Noord-Vrystaat Bokkieweek – Primêre Skool Naudeville

Noord-Vrystaat Bokkieweek. Vyf netbalspelers van Primêre Skool Naudeville in Welkom Karla Nell, Kara-Lee Jordaan, Giana Blignaut, Mia Vorster en Mia Best is ingesluit in die Noord-Vrystaat Bokkieweek span wat vanaf…

Lejweleputswa netbalproewe – Primêre Skool Naudeville

Lejweleputswa netbalproewe. Drie netbalspelers van Primêre Skool Naudeville, Welkom, Kara-Lee Jordaan, Giana Blignaut en Karla Nell is gekies om aan die finale 0.13 Lejweleputswa netbalproewe deel te neem. Die proewe…