)

Vrystaatrekords vir Rumé – Hoër Meisieskool Oranje

Vrystaatrekords vir Rumé – Hoër Meisieskool Oranje spog met Rumé Burger wat rekords in die 100m en 200m verpletter het.

Die o.17-Vrystaatrekords in die 100 m wat vir 22 jaar gestaan het, asook die 200m sedert 2008, behoort nou albei aan Rumé Burger.

Rumé het albei die Vrystaatrekords tydens die Hoërskole Atletiek byeenkoms gebreek. Sy het die 200m van 24.85 na 23.76 verbeter, en die 100m van 12.00 na 11.70.

Met die hulp van Rumé het die o.19- en o.17-aflosspanne (4×100 m) hul wedlope in rekordtye gewen, onderskeidelik met 47.78 en 49.25.

Rumé het albei rekords, met meer as ’n sekonde oortref.

Hierdie rekords het voorheen ook aan Hoër Meisieskool Oranje behoort.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal