)

Skole krieket – Hoërskool Duineveld teen Hoërskool Kalahari

Skole krieket. Twee van Hoërskool Duineveld, Upington, het teen die spanne van Hoërskool Kalahari, Kuruman, kragte gemeet in skole krieket wedstryde.

1ste Kriektspan

Kalahari wen die loot en besluit om eerste te kolf. Kalahari teken 119 lopies aan vir die verlies van 9 paaltjies in hul toegelate 20 boulbeurte.

  • Duineveld se beste boulers: Niekie Smit neem 3 paaltjies vir 21 lopies.
  • Xander O’Conell neem 2 paaltjies vir 17 lopies.
  • Joshua Visagie neem 2 paaltjies vir 21 lopies.

Duineveld teken 105 lopies aan vir die verlies van 5 paaltjies in hul toegelate boulbeurte.

Duineveld se beste Kolwers:

  • Wilmar Myburgh slaan 56 lopies van 28 balle.
  • Kian Naudé teken 19 lopies aan.

Kalahari wen die wedstryd met 14 lopies.

O/15A Krieketspan

  • Duineveld kolf eerste en teken 87 lopies aan in hulle beurt.
  • Duineveld se beste kolwer: Du Preez Faber met 45 lopies van 32 balle.

Duineveld se beste bouler:

  • André van Niekerk met 1 paaltjie vir 14 lopies.

Hoërskool Kalahari wen die wedstryd met 7 paaltjies.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://duineveld.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal