Midstream en Nelspruit atletiek – Die atlete van Hoërskool Ermelo is baie opgewonde oor die jaar se atletiek wat vir hulle voorlê. Hulle het die afgelope naweek afgeskop met twee byeenkomste naamlik die Midstream en Nelspruit atletiek byeenkomste.
By die Midstream Atletiek byeenkoms, behaal die volgende atlete Goue medaljes:
- Hennie Geel (o/17 Diskus)
- HJ Hobkirk x 2 (o/17 Verspring en Hoogspring)
- Carla Burgers x 2 (o/15 Diskus en Gewigstoot)
- Michaela Hobkirk ( o/15 Spiesgooi)
- Mia van Deventer (o/17 Driesprong)
- Elizma Swart x 2 (o/19 Gewigstoot en Diskus)
Atlete wat Silwer medaljes behaal is:
- Jordaan Griesel x 2 (o/15 -100m Hekkies en Verspring)
- Hannu Horn (o/16 Gewigstoot)
- Themalethu Motsweni (o/16 – 800m)
- Pieter Venter ( o/17 Gewigstoot)
- Luthando Mahlangu (o/19 Driesprong)
- Yuné Jansse van Vuuren (o/14 Diskus)
- Michaela Hobkirk (o/15 Gewigstoot)
- Sunick Badenhorst (o/17 Diskus)
- Elané Nel (o/17 Verspring)
- Michaela Hand (o/19 Gewigstoot)
Atlete wat brons medaljes verwerf is:
- Cj Kearney (o/14 Spiesgooi)
- Ryno Maritz (o/16 – 3000m)
- Josua du Toit (o/17 Spiesgooi)
- WJ Pretorius ( o/17 400m Hekkies)
- Zack Fourie (o/19 Spiesgooi)
- Inge Dafel (o/14 300m Hekkies)
- Werné Engelbrecht (o/15 3000m)
- Zani Lombard x2 ( o/15 90m Hekkies en 300m Hekkies)
- Dogters o/15 Aflos
- Zané Kapp (o/15 Gewigstoot)
- Vicky Janse van Rensburg x 2 (o/17 Verspring en Gewigstoot)
- Elané Nel (o/17 800m)
- Jani Uys (o/17 Driesprong)
- Michaela Hand (o/19 Diskus)
- o/19 Dogters Aflos
HJ Hobkirk verbeter ook die hoogspringrekord, met ’n nuwe rekord van 1,81m!
Erries atlete wat in Nelspruit deelgeneem het, wat Goue medalje behaal het, is:
- Kryn Romijn x 3 (o/19 – 100m; 200m en 400m)
- Luan Greyling (o/17 – 800m)
- Liané Ciliers x 3 (o/15 – 300m Hekkies; 800m en1500m)
- Aletha Kloppers (o/17 – 3000m)
Atlete wat Silwer medaljes ontvang:
- Mnqobi Mabuza x 2 (o/16 -1500m en o/17 – 3000m)
- Marlione Erasmus x 2 (o/17 -100m en 400m)
- Marize Cilliers (o/14 -1500m)
- Esmarie Kloppers (o/19 – 3000m)
Brons medaljes word verwerf deur:
- FJ Lotz ( o/15 -100m Hekkies)
- Megan Herbst (o/14 – 100m)
- Lizé van der Merwe x 2 (o/15 -100m en 200m)
- Marlioné Erasmus (o/17- 200m)
- Liané Cilliers ( o/15 – 400m)
- Telisa Olivier (o/16 – 400m)
- Marizé Cilliers (o/14 – 800m)
- Aletha Kloppers (o/16 -1500m)
- Esmarie Kloppers (o/19 – 1500m)
- Loriesa Swart (o/17 Spiesgooi)
Kryn Romijn stel ook ’n nuwe rekord op, by die byeenkoms in die 400m.


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








