Gauteng-Noord Tennis. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria kondig met trots aan dat vyf van hul tennisspelers in die Gauteng-Noord Tennis se spanne opgeneem is:
- Janique Beeslaar (o.15B)
- Janica Meyer (o.19B)
- Nelia Theron en Jessé de Villiers (o.15A)
- Diane de Jager (o.19B)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








