Tshwane-Suid Atletiek. Ju-Andru Prinsloo, graad 9 leerder van hoërskool Die Wilgers in Pretoria, is ingesluit in die Tshwane-Suid Atletiek span.Hierdie span gaan volgende naweek by Ruimsig aan die Gauteng Kampioenskappe deelneem. Ju-André kompeteer in die seuns 0/15 300m hekkies.
Tshwane South Athletics. Ju-Andru Prinsloo, Grade 9 learner of Die Wilgers High School in Pretoria, was included in the Tshwane South Athletics team. This team will compete in the Gauteng Championships next weekend at Ruimsig. Ju-André competes in the boys 0/15 300m hurdles.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto krediet: Annalien Venter en Prestige Foto’s