)

You are sponsoring

Tshwane-Suid Atletiek - Hoërskool Die Wilgers leerder in span

Tshwane-Suid Atletiek. Ju-Andru Prinsloo, graad 9 leerder van hoërskool Die Wilgers in Pretoria, is ingesluit in die Tshwane-Suid Atletiek span.Hierdie span gaan volgende naweek by Ruimsig aan die Gauteng Kampioenskappe…