)
All Girls Tennisspan – Hoër Meisieskool Bloemhof

All Girls Tennisspan. Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, se All Girls Tennisspan het ‘n derde plek behaal nadat die span Affies met 3-1 wen. Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein is vanjaar…

TSA Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof tennisspelers

TSA Tennistoernooi. Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, tennisspelers het die afgelope skoolvakansie aan die TSA Tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem en puik presteer. Vrystaat Super 8: SA Nationale Kampioenskappe: Bloemhof is trots…

CR vd Merwe Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof

CR vd Merwe Tennistoernooi. Vir die negende agtereenvolgende jaar is Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, die wenners van die CR vd Merwe Tennistoernooi. Die o.19A’s het vandag in die finaal teen…

Internasionale ITF Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof

Internasionale ITF Tennistoernooi. Drie van Hoër Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch se o.19A-tennisspelers het aan die einde van November aan ’n internasionale ITF tennistoernooi by die Van der Stel-klub in Stellenbosch…