Hoërskool Strand Rolbal nuus
Juan Joubert is in gr 8 en was lid vd WP rolbalspan wat goud gewen het by die SA kampioenskap ...
Juan Joubert is in gr 8 en was lid vd WP rolbalspan wat goud gewen het by die SA kampioenskap ...
Aan die einde van Maart en gedurende die April-vakansie het van die atlete aan die SA Skole Kampioenskap in Durban ...
Die Volgende 3 lede van HS-Strand is verkies as VRL. Hierdie lede is in gr.8. Ebert Wessels, Derik Nortje en ...
Ons is baie trots op ons toutrekkers. Die plaat (ontwikkeling) span het 'n silwer medalje in hulle 480kg-afdeling op die ...
Ons rugbyspanne se harde werk is beloon en hulle het uitstekend by HS Brackenfell se sportdag gevaar. Uitslae is soos ...
Ek stuur graag hierdie goeie nuus van die borge van die eerste rugbyspan van HS Strand. Hier is die foto's ...
Leerders van die Tiamo-vereniging van HS Strand het verlede week 'n uitreik na die ouetehuis Huis van Niekerk gehad. Hier ...
Atlete in Wes-Kaapspan wat Durban toe gaan vir SA Skole Kampioenskap: Christall van Rensburg D.19 hoogspring, Mercia Oosthuizen D.19 100m ...
WES-KAAP ATLETIEKKAMPIOENSKAP VERSLAG 17-18 MAART 2017 Daar het die naweek 15 atlete van HS Strand aan die Wes-Kaap Kampioenskap by Dal ...
Jodi Cronje het by die afgelope Boland Kampioenskap op 11 Februarie in Wellington baie goed presteer deur 'n brons medalje ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.