Hoërskool Brackenfell leerders presteer by Poort-skryfkompetisie
Hoërskool Brackenfell is baie trots op hulle leerders wat aan die Poort-skryfkompetisie 2019 deelgeneem het. Die volgende leerders se skryfwerk is gekies om in die Nasionale Poort-bundel vir 2019 te…
Brackenfell High School learner in Buffalo u/16 Rugby team
Clayton Kleinsmith, a grade 11 learner from Brackenfell High School went on tour with the Buffalo u/16 rugby team to Rovigo, Italy and took part in the 45th Aldo Milani…
Hoërskool Brackenfell o/19A netbalspan presteer
Hoërskool Brackenfell, Kaapstad, se o.19 A-netbalspan het vele oorwinnings behaal in ‘n netbaltoernooi wat by Hoërskool Bellville se sportdag plaasgevind het. Hoërskool Brackenfell se o.19 A-span het gewen teen Hoërskool Sentraal…
Die Hoërskool Brackenfell vereer 28 WP-Atlete
28 Atlete van die Hoërskool Brackenfell het deelgeneem aan die Wes-Kaap Kampioenskappe en die WP-span behaal. Hoërskool Brackenfell se atlete het vier goue medaljes verower waarvan twee rekords was, drie…
Hoërskool Brackenfell presteer by SA Junior Troutrek-kampioenskappe
Hoërskool Brackenfell wens Clarissa Nel baie geluk met haar en haar span se vertoning by die SA Junior Troutrek-kampioenskappe in Oudtshoorn gedurende Maart. Haar span het in die 520kg die vyfde…
Hoërskool Brackenfell kies Gr 8-VRL vir 2019
Baie geluk aan die Hoërskool Brackenfell se nuutverkose graad 8-VRL van 2019. Die skool is baie trots op hul nuwe Brakkie leiers, Anke de Wet, Annique Louw en Tahra Jacobs. (Foto:)…
Brackenfell High School learners in U/19 Boland Action Netball team
Congratulatioins to Madelyn de Jager (Gr 12) and Donnay Limby (Gr 11) from Brackenfell High School, who will be representing the U/19 Boland Action Netball team at this year’s IPT’s at…
Brackenfell High School students finalists at Miss Jnr SA 2019
Two students of Brackenfell High School from Cape Town, were finalists for Miss Jnr SA 2019 in the Petite Teen age category. They took part in this pageant from the…
Hoërskool Brackenfell Gr 11 leerders besoek Kirstenbosch
Hoërskool Brackenfell van Kaapstad se Gr 11 leerders het Kirstenbosch Botaniese Tuine besoek as deel van die Lewenswetenskappe (biologie) leerplan. Die leerders het dit baie geniet. Foto Krediet: Stephan Fourie
Brackenfell High Netball news
Well done to Brackenfell High’s u/18 girls’ team who finished a well-deserved third at the Western Cape Top Schools Tournament in Worcester.
Hoërskool Brackenfell rugby nuus
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Rugby Hierdie naweek se rugbyuitslae: o.19A: 58 – 0 o.19B: 31 – 10 o.19C: 27 – 7 o.16A: 17 – 17 o.16B 16 – 14…
Hoërskool Brackenfell- Mnr & Mej Brackenfell Junior
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Mnr & Mej Brackenfell Junior V.l.n.r: Derde plekke: Branden Warwick en Chrisna de Beer / Middel is die wenners: Ashley Smith en Caleb De Carvalho…
Hoërskool Brackenfell Hokkie nuus
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Astro Nuus: Die mat is gister by die skool afgelewer. Nou wag ons nog net vir die bounce-pad wat oor so 2 weke in die…
Hoërskool Brackenfell – SAICE Western Cape Bridge Building Competition.
Our Bridge Building Teams once again achieved outstanding results in the SAICE Western Cape Bridge Building Competition. Team 1 won the competition and will compete Nationally in Gauteng later this…









