)

Die Hoërskool Brackenfell vereer 28 WP-Atlete

28 Atlete van die Hoërskool Brackenfell het deelgeneem aan die Wes-Kaap Kampioenskappe en die WP-span behaal. Hoërskool Brackenfell se atlete het vier goue medaljes verower waarvan twee rekords was, drie silwer medaljes en twee brons medaljes.

Elitha Sylvester en Kayla Smit is ook aangewys as SA-kampioene.

Baie geluk aan ons atlete, ons is baie trots op julle!

Voor vlnr: Zandrie Kotze, Mia Hoffmann, Marichél Muller, Annique Louw, Carli Smit, Danelle van Zyl en Nadine Liebenberg.

Middel vlnr: Sarah West, Chrisna de Beer, Mikayla Hickman, Alaine du Plessis, Elitha Sylvester, Kayla Smit, Kylin Mouton, Mohrike Muller en Leonardo van der Bank.

Agter vlnr: Joshua Thomas, Juan Neethling, Arno Wolfaardt, Emmanuel Ndjadi, Suré Potgieter, Peter Zonneveld, Branden Warwick, Annemie van Zyl en Louan de Lange.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal