)

Hoërskool Brackenfell o/19A netbalspan presteer

Hoërskool Brackenfell, Kaapstad, se o.19 A-netbalspan het vele oorwinnings behaal in ‘n netbaltoernooi wat by Hoërskool Bellville se sportdag plaasgevind het.

Hoërskool Brackenfell se o.19 A-span het gewen teen Hoërskool Sentraal met 14-0 asook die volgende oorwinnings behaal: Curro met 13-1, Hoërskool de Kuilen met 11-10 en Hoërskool Eben Donges met 22-1.

Baie geluk met al julle oorwinnings.

Ons is baie trots op julle.

Agter vlnr: Syntiche Kabuya, Mirka van Dyk, Nokwazi Mkhwebane, Nadine Liebenberg, Cloé Smith, Donnay Limby en Chrizé Boonzaier.

Voor vlnr: Zanneri Marcus, Carey Connor en Mickah Coenraad

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal