)

Hoërskool Brackenfell leerders presteer by Poort-skryfkompetisie

Hoërskool Brackenfell is baie trots op hulle leerders wat aan die Poort-skryfkompetisie 2019 deelgeneem het.

Die volgende leerders se skryfwerk is gekies om in die Nasionale Poort-bundel vir 2019 te verskyn:

Poësie: Enrique de Villiers, Lize Smit en Marinél du Preez.
Prosa: Chervaque Oosthuizen en Sinead Jacobs. Baie geluk aan hierdie talentvolle leerders.

Foto vlnr: Chervaque Oosthuizen, Lize Smit, mev. A Laubscher (Afrikaans Huistaal Opvoeder), Enrique de Villiers, Sinead Jacobs en Marinél du Preez

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal