Die onderwaterhokkiespan van Paul Roos Gimnasium het aan die Nasionale Kampioenskappe in Potchefstroom (8-�10 Maart 2018) deelgeneem. Tydens die toernooi het hulle ‘n algehele tweede plek behaal en is bekroon met die silwer medalje.