)

Internasionale Chemie Olimpiade – Hoërskool Waterkloof op kortlys

National Science Olympiad. Erin Muller, Gerthyo Ferreira en Erick van Zyl, is graad 11-leerders van Hoërskool Waterkloof. Hulle is op die kortlys vir die moontlike verkiesing om die Suid-Afrikaanse Chemie-span by die 55ste Internasionale Chemie Olimpiade (ICHO) te verteenwoordig. Die 55ste Internasionale Chemie Olimpiade vind van 16 tot 25 Julie 2023 in Zurich, Switserland, plaas.

Die top-leerders wat die hoogste punte (Chemie-afdeling) in die graad 11 Suid-Afrikaanse Fisiese Wetenskap Olimpiade behaal het, is op die kortlys. Nege-en-twintig graad 11-studente van die hele land is op die kortlys. Slegs vier leerders sal vir Chemie gekies word.

Hierdie groep leerders skryf op Dinsdag, 31 Januarie 2023 ‘n eerste keuringstoets by die skool.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.klofies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal