Internasionale Chemie Olimpiade – Hoërskool Waterkloof op kortlys
National Science Olympiad. Erin Muller, Gerthyo Ferreira en Erick van Zyl, is graad 11-leerders van Hoërskool Waterkloof. Hulle is op die kortlys vir die moontlike verkiesing om die Suid-Afrikaanse Chemie-span…








