)

Hoërskool Outeniqua Kwalentaand 2018

Die 2019 VRL en Kampusvermaak Portefeulje van Hoërskool Outeniqua in George, het saamgespan om hierdie jaar se Kwalentaand aan te bied.

Die aand was ‘n reuse sukses en al die deelnemers het goed saam gewerk om ‘n ongelooflike vertoonvenster van Kwagga talent ten toon te stel. Dit is veral die Graad 8’s wat hulself oortref het met hul positiewe gesindheid en entoesiasme.

Die items was van hoogstaande gehalte en het akrobatiese dans, hip-hop, akoestiese musieknommers en sang ingesluit.

Die wenners van die aand was Dian Swanepoel Gr 12 (derde plek – sang), Rico Strauss Gr 12 (tweede plek – dans) en Bevan Wright Gr 9 (foto heel bo: eerste plek – sang).

‘n Hartlike dank aan CAW Sounds, die hoofborg vir die geleentheid, oud-Kwagga, Brighitte Deister (gaskunstenaar), asook ons beoordelaars en almal wat gehelp het om die aand suksesvol te maak.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal