Volledige uitslae:

0/14 Seuns

Poelwedstryde:

Verloor 1 – 11 vs Potchefstroom Gimnasium

Speel 2 – 2 gelykop vs Hoërskool Noordheuwel

Verloor vs Groblersdal met 8-sekonde “shoot-out”; eindig 10de uit 12 skole.

0/14 Dogters

0/14 Dogters eindig 2de in hul poel en speel in die kwartfinaal.

Poelwedstryde:

Wen 1 – 0 vs Hoërskool Ermelo

Wen 1 – 0 vs Hoërskool Middelburg

Verloor 1 – 3 vs Hoërskool Monument

Kwartfinaal:

Verloor 0 – 2 vs Hoërskool Pietersburg in die kwartfinaal

Eindig 6de uit 16 skole.

0/15 Dogters

Poelwedstryde:

Verloor 1 – 7 vs Hoërskool Menlopark

Speel 0 – 0 gelykop vs Hoërskool Marais Viljoen

Verloor  1 – 2 vs Hoërskool Montana

Eindig 3de in poel en kwalifiseer nie vir uitspeelrondtes nie.

0/16 Dogters

Poelwedstryde:

Verloor 2 – 4 vs Hoërskool Menlopark

Verloor 0 – 1 vs Hoërskool Kemptonpark

Wen 1 – 2 vs Hoërskool Transvalia

Eindig 3de in poel en kwalifiseer nie vir uitspeelrondtes nie.

Eerstespan

Poelwedstryde:

Verloor 1 – 2 vs Hoërskool Noordheuwel

Wen 1 – 0 vs Hoërskool Ermelo

Speel 2 – 2 gelykop vs Hoërskool Monument

Eindig 3de in poel en kwalifiseer nie vir uitspeelrondtes nie.

 

Become a Sponsor