Mnr. Andries Erwee het op die plaas gekuier en sertifikate aan die vier Vasbyters, Danie van Deventer, Wesley Barkhuizen, Jorik...
Hoërskool Punt is baie trots op die 2020 matrikulante wat in verskeie vakke onder die Top 10 leerders in die...
Die skoolhoof, personeel, beheerliggaam, Kwaggatrust, ouers en leerders van Hoërskool Outeniqua in George, wens hul matriekgroep van 2020baie geluk met...
Sonica Roux Tweede in die Wes-Kaap Baie geluk aan Hoërskool Outeniqua se twee 2020 matriekleerders, Sonica Roux en Rhodé Ferreira,...
Gister was 'n historiese dag in die geskiedenis van Laerskool Hartenbos. Sewe nuwe klaskamers is amptelik ingewy!!
https://youtu.be/SV4gxTrlcOw
Henco Bester, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Outeniqua in George, is as die top presteerder van die 2020 Wes-Kaapse Virtuele...
Die Musiekleerders van Hoërskool Outeniqua in George, Mia Moore en Lente Treurnich, het uitstekende resultate behaal in die 2020 Nasionale...
Foto vlnr: Ané Venter, Megan Leonard en Elizmor Olivier Hoërskool Punt se matriekgroep van 2020 was verseker ‘n groep met...
Tyler Mouton het sy skoolloopbaan op 15 Februarie in Graad 1 by Laerskool Hartenbos begin. Baie welkom, Tyler!
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.