)
Hokkie Doelwagterskursus – Merensky Landbou Akademie

Hokkie Doelwagterskursus – Merensky Landbou Akademie, Tzaneen se hokkie doelwagters en afrigters het ‘n doelwagterskursus bygewoon. Mnr Reinhardt Blokker, nuwe Astro bestuurder en hokkie afrigter van Merensky, het die kursus…

Plasie-Skuts Skiet Goud – Merensky Landbou Akademie

Plasie-Skuts Skiet Goud – Vier skuts van Merensky Landbou Akademie, Tzaneen het op Saterdag, 24 Augustus 2024, aan die GBS 3D-kampioenskap by die Klipspringer Lodge in Mbombela, Mpumalanga deelgeneem. Die…

Interprovinsiale Gala – Hoërskool Pietersburg

Interprovinsiale Gala. Hoërskool Pietersburg het Saterdag, 24 Augustus, aan die Interprovinsiale Gala by Stanford Lake College deelgeneem en puik presteer! Rozaan Korff: Isak van der Schyff: Fourie van Wyk: Meer…

Limpopo Hoërskole Gholfspan – Hoërskool Pietersburg

Limpopo Hoërskole Gholfspan. Mea Swart, leerder van Hoërskool Pietersburg, is gekies tot die Limpopo Hoërskole Gholfspan. Mea gaan die Limpopo-gholfspan verteenwoordig by die SA Hoërskole Gholf Toernooi wat van 22…

World Robot Olympiad 2024 – Curro Aurora

World Robot Olympiad 2024. Photo: Leaners from left: Blane Ernstzen and Aiden Ernstzen (1st place RoboMission Junior) It’s projected that Africa will see the creation of 230 million digital jobs…

Johnnie Reitz Stoei Toernooi – Hoërskool Pietersburg

Johnnie Reitz Stoei Toernooi. Hoërskool Pietersburg leerder, Katelyn Swan, het Saterdag, 3 Augustus, aan die Johnnie Reitz Stoei Toernooi deelgeneem. Sy het uitstekend gestoei en twee goue medaljes behaal. Katelyn…

Tienertoneeltalent – Durban ATKV-Streeksfees

Tienertoneeltalent. Die 60ste ATKV-Tienertoneel het vandeesweek in Durban afgeskop en het simbioties feesgevier. Nie minder nie as 281 tieners het in tien produksies hul stories simbioties op die Playhouse Theatre-verhoog…

Thought for the week – Gedagte vir die week

Thought for the week. Physical bodies and external glory/ God is by ons, al kry ons swaar. https://schoolsthatrocksa.co.za

ATKV Digitoneel – Top agt aangewys vir Kollig

Die ATKV se eie TV-realiteitsreeks, Gekies vir die Kollig, is in 2024 weer op pad na jou skerm. Hierdie keer met ’n simbiotiese temawolk. Vanjaar sê die vier mentors mekaar…

Thought for the week – Gedagte vir die week

Thought for the week – Gedagte vir die week. Why are you cast down, o my soul?  My Rots, hoekom het U my vergeet?

Western Mounted Games – Hoërskool Pietersburg ruiters presteer

Western Mounted Games. PHS se “Western Mounted Games” Ruiters het Hoërskool Pietersburg se naam hoog gehou in Warmbad die afgelope naweek. Vier van Pieties se ruiters het deegeneem en uitsonderlike…

Preparing for final exams – A 5-month guide for Matric Students

Preparing for final exams. Matric students from the Class of 2024 have roughly five months left to prepare for their final exams. While this is a tight timeframe for those who…

SA Ringtennis Kampioenskappe – Hoërskool Pietersburg

SA Ringtennis Kampioenskappe. Twee leerders van Hoërskool Pietersburg, Ilze Olley en Carla Craig, het die afgelope naweek aan die SA Ringtennis- kampioenskappe deelgeneem. Beide leerders het SA Kleure verwerf. Meer…

Jesus het opgestaan/ Jesus is Alive

Jesus het opgestaan. Hy is nie hier nie, want Hy is uit die dood opgewek,soos Hy gesê het. He isn’t here! God has raised him to life, just as Jesus…

Klasleiers 2024 – Hoërskool Frikkie Meyer Graad 8

Klasleiers 2024. Klasleiers 2024 – Hoërskool Frikkie Meyer, Thabazimbi, stel hul Graad 8 klasleiers vir 2024 bekend. Meer skolenuus https://schoolsthatrock.co.za  https://hfm.co.za/ Foto verskaf

To everyone for 2024 – Schools That Rock

To everyone for 2024. To everyone for 2024. He did not spare His own Son, but delivered Him to save us all. Won’t He not give us everything else in…

Christmas Greetings – Kersgroete

Christmas Greetings. To all the schools’ learners and teachers as well as all the visitors to our website and our advertisers, may your heart be lifted in praise this Christmas…