)

Brian Raubenheimer Skaaktoernooi – Worcester-Noord neem deel

Brian Raubenheimer Skaaktoernooi – ‘n Paar leerders van Worcester-Noord Primêre Skool het die afgelope naweek aan die Brian Raubenheimer Skaaktoernooi in Caledon deelgeneem. Van die leerders het ook aan die Worcester Skaak Konings en Koninginne Toernooi, deelgeneem.

Die uitslae van die Brian Raubenheimer Toernooi is as volg:

O. 9 – Steyn Viljoen wen 2 uit 6 wedstryde en behaal ‘n algehele 16de plek

O.11 – A’riel Naudé wen 3 uit 6 wedstryde en verwerf ‘n brons medalje met ‘n algehele 8ste plek.

Marnel Alberts wen 3 uit 6 wedstryde en behaal ‘n algehele 11de plek.

O. 13 – Marli Klopper wen 4 uit 6 wedstryde en verwerf ‘n brons medalje en behaal ‘n algehele 3de plek.

Konings en Koninginne uitslae:

Elzaan Klopper het in die Konings en Koninginne span gespeel en wen 4 uit 4 van haar wedstryde. Sy verwerf ‘n silwer medalje.

Ander leerders wat ook gespeel het, is: Lienka Viljoen, Linli van der Westhuizen en Lizel Fölsher.

Brian Raubenheimer Skaaktoernooi - Worcester-Noord neem deel
Deelnemers aan die Konings en Koninginne skaaktoernooi

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za

https://www.wnps.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal