)
Artistiese Gimnastiek Distrikskompetisie – Worcester-Noord Primêr

Artistiese Gimnastiek Distrikskompetisie. Worcester-Noord Primêre Skool is ongelooflik trots op Zahn Hugo wat Saterdag, 27 Julie, by die Artistiese Gimnastiek Distrikskompetisie besonders goed presteer het. Sy het in vlak 6,…

Brian Raubenheimer Skaaktoernooi – Worcester-Noord neem deel

Brian Raubenheimer Skaaktoernooi – ‘n Paar leerders van Worcester-Noord Primêre Skool het die afgelope naweek aan die Brian Raubenheimer Skaaktoernooi in Caledon deelgeneem. Van die leerders het ook aan die…

Tweekamp – Worcester-Noord Primêre Skool

Tweekamp. Vyf leerders van Worcester-Noord Primêre Skool het op Saterdag, 25 November, aan die Boland Tweekamp Vereniging se byeenkoms te Bonnievale deelgeneem. Die leerders het die volgende uitslae behaal: Dogters…