Tweekamp. Vyf leerders van Worcester-Noord Primêre Skool het op Saterdag, 25 November, aan die Boland Tweekamp Vereniging se byeenkoms te Bonnievale deelgeneem.
Die leerders het die volgende uitslae behaal:
Dogters o.9
- Kikka Stander – vyfde plek
- Lilibeth Kriel – agste plek
Seuns o.11
- Conrad Kriel – dertiende plek
Seuns o.13
- Ivan Mostert – vyftiende plek
Dogters o.15
- Raé du Toit – tiende plek
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf