ACE-modelkonferensie. Gizelle Ahlers, leerder van Hoërskool Paarl Gimnasium, het tydens haar ACE-modelkonferensie, waar skole regoor Afrika en Australië met meer as 300 tot 500 modelle deelneem, die volgende prestasies behaal:
- Pageant model of the year Top 5
- Catwalk model of the year Top 5
- Model of the year Top 5
- Gizelle word ook gekies om haar agentskap by die Mnr & Mej ACE Internasionale afdeling te verteenwoordig, gebaseer op waar sy op die ranglys geplaas is. Daarmee eindig sy 3de in haar kategorie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








