ACE-modelkonferensie – HoĆ«rskool Paarl Gimnasium
ACE-modelkonferensie. Gizelle Ahlers, leerder van HoĆ«rskool Paarl Gimnasium, het tydens haar ACE-modelkonferensie, waar skole regoor Afrika en AustraliĆ« met meer as 300 tot 500 modelle deelneem, die volgende prestasies behaal:…









