)
Interskole Krieket – Hoërskool Paarl Gimnasium teen HJS

Interskole Krieket. Die o.19A-span van Paarl Gimnasium het Saterdag ’n sterk vertoning gelewer in hul Interskole krieket-wedstryd teen Hoër Jongenskool Paarl. Wedstrydverloop: Uitslag: Paarl Gimnasium wen met 3 paaltjies. 🌟…

Cape Town Mini Tennis – Hoërskool Paarl Gimnasium

Cape Town Mini Tennis. 🏆 Hoërskool Paarl Gimnasium leerder, Ruben Scheppel, Presteer! Baie geluk aan Ruben Scheppel (graad 10) wat onlangs aan die Cape Town Mini 2-Tennistoernooi deelgeneem het. Ruben…

Krieket T20-reeks – Paarl Gimnasium vs Bishops Diocesan College

Krieket T20-reeks – Die afgelope week het Paarl Gimnasium en Bishops Diocesan College mekaar die stryd aangesê in ’n T20-reeks krieketwedstryde. Dit het vir baie opwinding, teleurstellings én gloriemomente gesorg…

Uitslae Matriekklas 2025 – Hoërskool Paarl Gimnasium presteer

Uitslae Matriekklas 2025. Baie geluk aan die matriekklas van 2025 met ’n uitmuntende prestasie! Jul harde werk en toewyding het vrugte afgewerp, en die Gim-familie is met reg trots op…

Artistieke Wêreldkampioenskappe – Hoërskool Paarl Gimnasium

Artistieke Wêreldkampioenskappe. Hoërskool Paarl Gimnasium is trots om aan te kondig dat Jana van Staden (graad 9) op Donderdag, 13 November na Manila vertrek om aan die 3de Artistieke Wêreldkampioenskappe…

Skole-krieket – Hoërskool Paarl Gimnasium teen Paul Roos

Skole-krieket. 🏏 Paarl Gim o.14 sluit krieketseisoen onoorwonne af met klinkende oorwinning teen Paul Roos! Hoërskool Gimnasium Paarl se o.14 krieketspan het hul 2025-seisoen op ’n hoë noot afgesluit! Die…

Eisteddfod Voordrag Prestasies – Hoërskool Paarl Gimnasium

Eisteddfod Voordrag prestasies. Woord en Daad – Ons Praat! Baie geluk aan die agt leerders van Paarl Gimnasium met jul uitmuntende prestasies. Julle harde werk en toewyding is werklik inspirerend:…

Nuutverkose Studenteraad 2026 – Hoërskool Paarl Gimnasium

Nuutverkose Studenteraad 2026. 🎉 Baie geluk aan ons nuutverkose Studenteraad van 2026! Hoërskool Paarl Gimnasium is ongelooflik trots om aan te kondig dat 28 uitmuntende leerders – ’n dinamiese groep…

WP-Akademie Rugbyspan – Hoërskool Paarl Gimnasium

WP-Akademie Rugbyspan. 🏉Paarl Gimnasium vier Ethan Barker se WP-Akademie Rugbyspan-Insluiting. Hoërskool Paarl Gimnasium is uiters trots op Ethan Barker, wat onlangs gekies is vir die Wes-Kaap Akademie-rugbyspan. Hierdie insluiting is…

Boland Streek Hokkiespanne – Hoërskool Paarl Gimnasium

Boland Streek Hokkiespanne. Twintig hokkiespelers van Paarl Gimnasium is opgeneem in verskeie Boland Streek hokkiespanne. O.18 Boland IPT A O.18 Boland IPT B O.18 Boland Streek O.16 Boland IPT A…

ACE-modelkonferensie – Hoërskool Paarl Gimnasium

ACE-modelkonferensie. Gizelle Ahlers, leerder van Hoërskool Paarl Gimnasium, het tydens haar ACE-modelkonferensie, waar skole regoor Afrika en Australië met meer as 300 tot 500 modelle deelneem, die volgende prestasies behaal:…

Skole Hokkie – Hoërskool Paarl Gimnasium

Skole Hokkie. Hoërskool Paarl Gimnasium se seuns- en dogters hokkiespanne het teen verskeie skole kragte gemeet in skole hokkie toernooie. Uitslae behaal: 14A dogters Somerset College Toernooi 14A seuns Somerset…