Eisteddfod Voordrag prestasies. Woord en Daad – Ons Praat!
Baie geluk aan die agt leerders van Paarl Gimnasium met jul uitmuntende prestasies. Julle harde werk en toewyding is werklik inspirerend:
- Mïeke Gouws – 1 Goud, 1 Goud+, 1 Cum Laude
- Juan Pienaar – 2 Cum Laude
- Nina van Zyl – 1 Cum Laude
- Kaylé Isaacs – 1 Goud, 1 Goud+
- Johané Brand – 2 Cum Laude
- Heike Hoffeldt – 1 Goud+
- Lia Viljoen – 1 Goud+
- Mari van Tonder – 1 Goud+, 1 Cum Laude
“Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle. Mag hierdie prestasies die begin wees van nog vele suksesse!”
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








