)

Malmesbury Fietsryklub – Hoërskool Swartland

Malmesbury Fietsryklub. Malmesbury Fietsryklub het op 2 November hulle 10de uithourit aangebied wat strek van Malmesbury na Yzerfontein oor ‘n afstand van 81.21km.

Twee leerders van Hoërskool Swartlad, Hendri Bothma en Rozier van Niekerk, beide in graad 8, het ook aan die uithourit deelgeneem. Hierdie rit toets jou uithouvermoë en toegewydheid. Die skool is trots op beide seuns wat die volle wedren voltooi het.

Daar was ook twee leerders van Laerskool Swartland Primary wat deelgeneem het en ook die wedren voltooi het. Baie geluk aan De Wet Bothma in graad 5 en Daniel Carsten in graad 7.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://swartlandhs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal