Neptunes Gala. Die Gimmieswemmers het die afgelope naweek deelgeneem aan die Neptunes Gala in Bloemfontein vanaf 25 tot 27 Oktober. Lwazi Mqeke, Ashley Seymour en Shyenne Laubscher het Gimmies se naam hoog gehou met hulle aflosprestasies teen 14 ander spanne.
- Meisies 200 m wisselslag-aflosse – 3de plek
- Meisies 200 m vryslag-aflosse – 2de plek
Daarna het Ashley en Shyenne die gemengde aflosse aangepak saam met die seuns vir 17 jaar en ouer.
- Gemengde 200 m Vryslag-aflosse – 3de plek
- Ashley Seymour het ook ‘n 3de plek behaal in haar 100 m vlinderslag.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto verskaf










