Radikale Redenaars. Drie leerders van Hoërskool Jim Fouché het 19 Oktober aan Radikale Redenaars deelgeneem.
Hulle het as volg presteer:
- Kayla Labuschagne is die nasionale wenner in die kategorie voorbereide lees
- Suné Deacon het die derde plek nasionaal in voorbereide redenaars behaal
- Karla Visser het die vierde plek nasionaal in voorbereide redenaars behaal.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










