Skolekrieket. Hoërskool Fichardtpark se 1ste krieketspan het ‘n 50-beurt Skolekrieket wedstryd teen Hoërskool Jim Fouché gespeel.
Fichardtpark het eerste gekolf en teken 257/10 aan.
Fichies se beste kolwers:
- Zayne Williamson 54(40)
- Davyd Oosthuizen 47(57)
- Nathan Ackerman 42(51)
Fichardtpark beperk JF tot 131/10
Fichies se beste boulers:
- Stian Kruger 5 paaltjies vir 11 lopies.
- Devante Claasen 2 paaltjies vir 37 lopies.
Fichies wen met 126 lopies.
By die wedstryd het Fichies ook hulle nuwe gelukbringer ingelyf. Welkom aan “Herman”.


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









