Kultuurprysuitdeling 2024 – Hoërskool Linden se kultuurroom is gisteraand gevier tydens hul kultuurprysuitdeling 2024. Hoërskool Linden se kultuurseun en -dogter vir 2024 is Jan Hendrik Weideman en Phiané Oosthuisen.
Verdere trofeepryse:
- Jan Hendrik Weideman – Michael de Kock Sangeksamen Trofee
- Aimee Kleynscheldt – Genevieve Madden Danseksamen Trofee
- Jané Louw – Quinbica Danseisteddfod Trofee
- Carli Conradie en Nieke Slabbert – Beste Musiekteorie Eksamen Junior
- Gerhard van Zyl – Beste Akteur Tienertoneel
- Isabel Roux – Beste Aktrise Tienertoneel
- Jac Oosthuizen – Beste Tegniese bydrae Tienertoneel
- Lomé Robberts – Professionaliteit Fotografie Trofee
- Phiané Oosthuizen – Fotograaf van die Jaar
- Michael de Kock – Veelsydigheid Trofee
- Hildegard Schraader – Sarel Etsebeth Eisteddfodtrofee, Gersbach Drama-eisteddfod Trofee, Jordaan Sangeisteddfod Trofee en Beste Junior Redenaars
- Jonathan van der Merwe – Beste Senior Redenaars





Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








