)

Jaarlikse Toekenningsgeleentheid – Hoërskool De Aar

Jaarlikse Toekenningsgeleentheid. Hoërskool De Aar se jaarlikse Toekenningsgeleentheid het op Donderdag, 10 Oktober 2024 plaasgevind.

Tydens hierdie spoggeleentheid was daar 199 leerders wat uitgestyg het, en wat vereer word met prysgeld van plus minus R 25 500.

Vanjaar het HSDA sy 100 jarige bestaansjaar gevier. 100 Jaar van leerders wat uitstekend presteer en elke geleentheid wat HSDA bied, aangegryp het. Learners who excel, not only in South-Africa, but World Wide! Ons loof en prys ons Hemelse Vader vir al sy seëninge oor HSDA die afgelope eeu! HSDA was die afgelope 100 jaar die voorloper op alle gebiede en ons glo en vertrou dat ons, met die ondersteuning van ’n wonderlike, positiewe ouerkorps asoook ’n positiewe gemeenskap daarop kan voortbou. “Ons doen… ander volg!” “Ons verseker u dat alles moontlik, soos in die verlede, gedoen word en steeds gedoen sal word om sorg te dra dat u kind steeds kwaliteitonderrig ontvang ten alle koste asook om geleenthede daar te stel vir u kind om holisties ten volle te ontwikkel. As die leerder sy/haar deel saam met die onderwyser doen, sal hulle steeds suksesvol wees.”

Antoné Menne

Vanjaar het HSDA ’n splinternuwe toekenning. Die Ere Akademiese Prestige toekenning vir Antoné Menne is geskep omdat sy vir vyf jaar tydens die Toekenningsgeleentheid nooit onder 90% gemiddeld behaal het nie. Sy spog met ’n gemiddeld van 93.21% oor die vyf jaar in HSDA. Hierdie uitsonderlike prestasie is ’n testament van haar karakter. Hardwerkend en ambisieus. Sy inspireer ander tot hoër akademiese prestasies. Baie geluk aan Antoné!

Die waardes van HSDA is beklemtoon. Hardworking, Self-Respect, Determination, Ambition Hierdie waardes is die resultaat van die suksesvolle presteerders tydens HSDA se Toekenningsgeleentheid.

Toekennings gemaak:

  • Dux-Leerling: Antoné Menne
    HSDA se hoogste toekenning vir 2024: Die kriteria vir die Dux leerder bestaan al die afgelope 28 jaar uit ‘n kombinasie van akademie, sport, leierskap en kultuur. 
  • Ere-Goue sertifikate: Marco de Carvalho, Antoné Menne, Christiaan Raath
  • Goue sertifikate: Mac-Kayla Kriel, Llené Festus, Celeste de Clerk, Christiaan Raath, Marco de Carvalho, Joshua Sequeira, Adriano de Carvalho
  • Graad 12 Goue sertifikate: Liné Pienaar, Leandro de Carvalho, Yolisa Gedezana, TC Markgraaff
  • Graad 11 Goue sertifikate: Charlize Barnard, Nicole Afrika, Rico van Heerden
  • Graad 10-Goue sertifikate: Luniko Qondani, Anri du Preez, Darrian Brown, Patrick Kitengye, JP van der Westhuizen
  • Graad 8 Goue sertifikate: Johandré Barkhuizen, Alda Augustyn, Cherise April, Christine Bester
  • Funchal Wisseltrofee vir die leerder met die meeste Arendpunte: Junior Arend punt wenners: Marco de Carvalho, Llené Festus, Adriano de Carvalho.
  • Sadrie toekenning vir aanhouer wen! Kanyisa Ngonyama 
  • Veelsydigste Kultuur-toekenning: Liné Pienaar (HSDA beker vir Veelsydigste kultuur dogter) en Leandro de Carvalho (HSDA beker vir Veelsydigste kultuur seun)

Veelsydigste Sportsterre:

  • W Lambrechts beker vir die veelsydigste Junior Sportster seun – Joshua Sequeira
  • Veelsydigste sportster (meeste provinsiale kleure): Andries Strauss Wisseltrofee – Veelsydigste Junior dogters sportster: Cherise April
  • Sportpersoon van die jaar: Zanri Dumas; Leigh-Vern Lamberts Wisseltrofee vir die sportvrou van 2024: Anika Steyn
  • PJ Louw beker vir die veelsydigste senior seuns sportster: J.P van der Westhuizen
  • Jaco Wilkinson Wisseltrofee vir die sportman van 2024: JP van der Westhuizen
  • Jacques Rust beker vir die veelsydigste senior sportster dogter en Arendpuntwenner: Antoné Menne.
Ere-Goue sertifikate: Marco de Carvalho, Antoné Menne, Christiaan Raath 
Goue sertifikate – Voor: Mac-Kayla Kriel, Llené Festus, Celeste de Clerk. Agter: Christiaan Raath, Marco de Carvalho, Joshua Sequeira, Adriano de Carvalho 
Graad 12 Goue sertifikate: Liné Pienaar, Leandro de Carvalho, Yolisa Gedezana, TC Markgraaff 
Gr. 11 Goue sertifikate: Charlize Barnard, Nicole Afrika, Rico van Heerden 
Graad 10-Goue sertifikate: Agter: Luniko Qondani, Anri du Preez. Voor: Darrian Brown, Patrick Kitengye, JP van der Westhuizen 
Graad 8 Goue sertifikate: Johandré Barkhuizen, Alda Augustyn, Cherise April, Christine Bester 
Funchal Wisseltrofee vir die leerder met die meeste Arendpunte: Junior Arend punt wenners: Marco de Carvalho, Llené Festus, Adriano de Carvalho 
Foto links: Veelsydigste Kultuur-toekenning: Liné Pienaar (HSDA beker vir Veelsydigste kultuur dogter) en Leandro de Carvalho (HSDA beker vir Veelsydigste kultuur seun). Foto regs: Sadrie toekenning vir aanhouer wen! Kanyisa Ngonyama 
Veelsydigste Sportsterre: Vlnr: Joshua Sequeira, Cherise April, Zanri Dumas, Anika Steyn, J.P van der
Westhuizen, Antoné Menne 

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hsda.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal