)
ATKV Jeugtak Bestuur – Hoërskool De Aar verkies

ATKV Jeugtak Bestuur – Hoërskool De Aar is trots om aan te kondig dat ’n dinamiese groep leerders verkies is vir die nuwe ATKV-jeugtak bestuur. Hulle sal bekend staan as…

Jaarlikse Toekenningsgeleentheid – Hoërskool De Aar

Jaarlikse Toekenningsgeleentheid. Hoërskool De Aar se jaarlikse Toekenningsgeleentheid het op Donderdag, 10 Oktober 2024 plaasgevind. Tydens hierdie spoggeleentheid was daar 199 leerders wat uitgestyg het, en wat vereer word met…