Skole Krieket. Hoërskool Fichardtpark se o.15A krieketspan het gister, 11 Oktober die o.15A toerspan van Hoërskool Duineveld, Upington, ontvang.
Fichies boul eerste.
Beste boulers:
- Christiaan Myburgh, 2 beurte vir 4 lopies
- Ivor Hamman, 2 beurte vir 6 lopies en neem 3 paaltjies.
- Damian Mulder, 2 beurte vir 8 lopies en neem 1 paaltjie.
Fichies beperk Velties tot 72 almal uit.
Fichies se beste kolwers:
- Zander Thompson 32 (38)
- Diederik de Vos 18 (16)
Fichies wen Hoërskool Duineveld met 9 paaltjies.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









